World News Network


Slideshow
Afrikaans
 President George W. Bush addresses a news conference at the Museum of Science and Industry in Chicago, Friday, July 7, 2006, speaking on the economy, immigration reform and security issues.  ula1
McCain is 'net nog van Bush'
Beeld
Charles Smith Washington. - Hy gaan Washington regruk en Amerika "terugkry op die pad van vooruitgang en vrede", het sen. John McCain in sy toespraak gesÊ waarin hy die Republikeinse party se benoeming as presidentskandidaat aanvaar het. McCain, wat sy hele veldtog rondom sy beeld as held in die ViËtnam-oorlog gebou en homself as 'n vegter beskryf...
photo: White House by Eric Draper
Renault Clio
Renault se Clio kry vars nuwe voorkoms
Die Burger
MOTORREDAKSIE 27/08/2008 09:06:02 PM - (SA) Bloemfontein. - Met die motor-koek in Suid-Afrika wat maandeliks krimp, doen vervaardigers baie dinge om voornemende kopers se aandag te trek. Renault het in dié omstandighede pas besluit om sy Expression-modelle voortaan as die...
photo: Public Domain /
VSA-politiek: Volgende skuif - Hillary
VSA-politiek: Volgende skuif - Hillary
Die Burger
Charles Smith 24/08/2008 09:03:40 PM - (SA) Alle oë is vandeesweek met die Demokratiese Party se nasionale konvensie op sen. Barack Obama, maar Amerika hou asem op om te sien of die Clintons die mantel van die party se supersterre sonder drama gaan oorgee. Obama se toespraak om die party se benoeming vir die presidentskap te ontvang,...
photo: AP / Alex Brandon
People wait for midnight to vote in 2008 U.S. presidential primary at a hotel in Jakarta, Indonesia, Monday, Feb. 4, 2008. Hundreds of thousands of Democrats living overseas started voting Tuesday with the first ballots cast at the stroke of midnight in Indonesia, where contender Barack Obama lived as a child.
Gesoute senator voor in ry as Obama se adjunk
Die Burger
CHARLES SMITH 23/08/2008 03:23:54 AM - (SA) Washington. - Sen. Joe Biden (66), gesoute Demokratiese senator van Delaware, is die gunsteling om vandag as sen. Barack Obama se kandidaat as adjunkpresident aangewys te word. Obama gaan na verwagting vandag sy adjunk bekend stel...
photo: AP Photo / Dita Alangkara
Maarten van der Weijden, of the Netherlands, celebrates with his gold medal after winning the men's swimming marathon at the Beijing 2008 Olympics in Beijing, Thursday, Aug. 21, 2008.
Swem se "Lance Amstrong" inspireer ander deelnemers
Die Burger
Sapa-AFP 21/08/2008 12:06:44 PM - (SA) Hy is die Lance Amstrong van swem. Só het David Davies van Brittanje, die silwermedaljewenner in die oopwaterswem-nommer oor 10 km, die wenner, Maarten van der Weijden, beskryf....
photo: AP / Gregory Bull
Enid Blyton stof Rowling uit as Britte se gunsteling
Die Burger
REUTERS LIFE! 20/08/2008 01:42:17 AM - (SA) Londen. - J.K. Rowling, die gewilde...
photo: WN
Orkaan Gustav tref VSA
Orkaan Gustav tref VSA
Beeld
Verwante Berigte Orkaan Gustav, met stortreËn en winde van tot 185 km/h, het die Amerikaanse kus aan die Golf van Mexiko Maandag getref waar sowat 2 miljoen mense reeds die gebied ontruim het. Gustav se "oog" was Maandagoggend sowat 275 kilometer suidoos van New Orleans en die orkaan is tans 'n...
photo: FEMA / Jacinta Quesada
Afghanistan - U.S. Marines assigned to Battalion Landing Team 1st Bn., 6th Marines, the ground combat element of the 22nd Marine Expeditionary Unit (Special Operations Capable) wait for the word to move toward a mountain from which Taliban snipers are engaging the lead elements of their convoy.
Pakistanse agentskap 'help Taliban-oproer voortsit'
Die Burger
SAPA-AFP 12/08/2008 01:11:10 AM - (SA) Kaboel. - Pakistan se intelligensie-agentskap help die Taliban om oproer in Afganistan voort te sit, het die bevelvoerder van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) hier gesê. In sommige dele van die land was daar vanjaar weens die insurgensie 50% meer aanvalle. Die getal...
photo: USMC file / Gunnery Sgt. Keith A. Milks
Tyson Gay
'Supertyd nodig vir goud'
Die Burger
REUTERS 11/08/2008 08:59:15 PM - (SA) Beijing. - Tyson Gay reken hy sal dalk vinniger as...
photo: AP
Robert Mugabe
Renamo-hoof looi Mugabe
Die Burger
SAPA-AFP 09/08/2008 02:17:29 AM - (SA) Maputo. - Mosambiek se hoof-opposisieleier het mnr. Robert Mugabe, president van...
photo: AP / Tsvangirayi Mukwazhi
Natalie is pure goud
Die Burger
WILHELM DE SWARDT 07/09/2008 09:59:06 PM - (SA) Suid-Afrika het weer 'n sport-uitvoerproduk waarop hy trots kan wees. Haar naam is Natalie du Toit en sy het gisteraand Suid-Afrika se eerste goue medalje op die Paralimpiese Spele - in 'n wêreldrekordtyd - verower. Du Toit se wentyd in die 100 vlinderslag vir vroue was 1:06.7. In gisteroggend se...
Bok-afrigter se kamp sê die waarheid moet uitkom
Die Burger
Hennie Brandt 07/09/2008 09:47:56 PM - (SA) Die Peter de Villiers-kamp dring daarop aan dat die waarheid moet uitkom nadat dié afrigter van die nasionale rugbyspan se naam oor die naweek aan 'n seksvideo en afpersery gekoppel is. Mnr. Rian Oberholzer, De Villiers se agent en 'n gewese uitvoerende hoof van SA Rugby, het gister gesê hulle dring...
Lotze bang 'wapens' raak weg
Die Burger
CARRYN-ANN NEL 07/09/2008 10:11:07 PM - (SA) Die Van der Vyver's gaan nié betrokke raak by die "onsin" nie. Só het adv. Dup de Bruyn SC, mnr. Fred van der Vyver se regsverteenwoordiger, gister gereageer op nuwe bewerings oor sy kliënt wat deur die vermoorde me. Inge Lotz se ouers gemaak is. Prof. Jan en mev. Juanita Lotz het Vrydag 'n hofaansoek...
SA kampeerders van sterf 'ná binnebraai'
Die Burger
Louise Luttig 07/09/2008 09:34:20 PM - (SA) AUCKLAND. - Twee Suid-Afrikaanse mans is in Nieu-Seeland weens versmoring dood en 'n derde is in 'n ernstige toestand in die...
Regstappe kom dalk ná baba kliniek besoek en later sterf
Die Burger
ALICESTINE OCTOBER 07/09/2008 07:43:31 PM - (SA) Sy naam was Denzil Nortjé. Hy was een maand en vier dae oud en hy sal nou nooit in die stootwaentjie wat sy ouma wou koop, kan ry nie. Denzil is op 28 Augustus vanjaar dood en sy ouers oorweeg nou regstappe teen die Wes-Kaapse gesondheidsowerhede omdat hulle glo 'n dokter...
Khayamandi kry fietsrybaan danksy een man se visie
Die Burger
MALANI VENTER 07/09/2008 07:48:18 PM - (SA) STELLENBOSCH. - "Ek glo nou dat een mens 'n verskil kan maak." Só het die veteraanatleet Elana Meyer langs die nuutgeboude BMX-fietsrybaan in Khayamandi gesê. Sy het saam met ander bergfietsryers en fietsryentoesiaste die opening...
Nóg kaartjies vir Angus
Die Burger
CARRYN-ANN NEL 07/09/2008 08:49:26 PM - (SA) Nóg sowat 'n duisend kaartjies vir Angus Buchan se eerste byeenkoms in Kaapstad is beskikbaar. Dié kaartjies is vir die losies op Sahara Park Nuweland, maar slegs vir Vrydagaand. Dit kan vandag by CUM Boeke in Tygervallei...
Graf met vullis bemors
Die Burger
NORMAN SILKE 07/09/2008 08:55:45 PM - (SA) PORT ELIZABETH. - "Ons sukkel om sy dood te aanvaar en elke keer as hulle sy graf so verniel, wil ek net my kop toetrek en slaap." Die hartseer is nog duidelik hoorbaar in die stem van me. Lorraine Linde wanneer sy oor die...
Help bou aan veilige SA - Meyer
Die Burger
EUGENE GUNNING 07/09/2008 08:04:12 PM - (SA) Suid-Afrikaners moet positief dink oor die land en eerder mense oorreed om nie die land te verlaat nie. Oud-minister Roelf Meyer het dié pleidooi Vrydagaand hier op die Metamorfose-interkerklike konferensie gelewer. Hy is as 'n gasspreker na die konferensie genooi om te praat oor "Waarom ek...
Bessie Windell aan kanker oorlede
Die Burger
SAREL VAN DER WALT 07/09/2008 09:35:47 PM - (SA) Johannesburg. - Suid-Afrikaanse atletiek het een van sy beste en geliefste afrigters verloor. Die 65-jarige Bessie Windell is die naweek...
Media Kit WN Toolbar Languages Jobs Submit Photos WN Links Text Link Ads © 2008 WN Network
Contact our Advertising team for Advertising or Sponsorship on World News Network